Jaarboeke

Miniverhandeling: Kliniese Sielkunde 895


 
Modulekode KLS 895
Kwalifikasie Nagraads
Fakulteit Fakulteit Geesteswetenskappe
Module-inhoud Met ’n miniverhandeling word die student se vermoë getoets in die beoefening en voltooiing van ’n onafhanklike navorsingsprojek. Die projek is gebaseer op ’n onderwerp in die veld van die kliniese sielkunde en word onder leiding van ’n studieleier (geregistreerde kliniese sielkundige) of ’n goedgekeurde kundige op die gebied van die navorsingsonderwerp voltooi. Die student ontvang ook onderrig oor navorsingsmetodiek gedurende die proses van die ontwikkeling van die navorsingsvoorstel.
Modulekrediete 90.00
Voorvereistes Geen voorvereistes.
Onderrigtaal Afrikaans en Engels word in een klas gebruik
Akademiese organisasie Sielkunde
Aanbiedingstydperk Jaar

Die inligting wat hier verskyn, is onderhewig aan verandering en kan na die publikasie van hierdie inligting gewysig word.. Die Algemene Regulasies (G Regulasies) is op alle fakulteite van die Universiteit van Pretoria van toepassing. Dit word vereis dat elke student volkome vertroud met hierdie regulasies sowel as met die inligting vervat in die Algemene Reëls sal wees. Onkunde betrefffende hierdie regulasies en reels sal nie as ‘n verskoning by oortreding daarvan aangebied kan word nie.

Copyright © University of Pretoria 2024. All rights reserved.

FAQ's Email Us Virtual Campus Share Cookie Preferences